Welkom by Investa !
Ons help u om finansiële belange te beskerm en te laat groei
Investa Financial Services (FSP 24958) is ‘n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste
Ons is ‘n tussenganger vir persoonlike finansiële beplanning en risiko dienste. Ons fokus op die finansiele behoeftes van sake-eienaars, besighede en boerderye
Ons het ‘n unieke benadering om te verseker dat ons kliënte die beste moontlike onafhanklike advies kry. Lees meer oor ons benadering
Ons besigheid is op professionele diens en hoë etiese standaarde gebou en is op lantermyn verhoudings met ons kliente gerig.
Welkom by Investa.
Kontak ons gerus +27 21 886 7030 (Lize)
info@investa.co.za, Papegaaistraat 9, Stellenbosch, Suid-Afrika