Ons Dienste behels:
Welvaart… Beleggings … Beplanning … Aftrede … Groei … Risiko … Versekering …Beskerming … Finansiële sekuriteit
Ons dienste is in 3 groepe geklassifiseer:
- Persoonlike finansiële beplanning en versekering
- Sake verwante finansiële dienste
- Korttermynversekering
Persoonlike finansiële beplanning
Investa help u om welvaart te skep en te beskerm. Die uitbouing en beskerming van welvaart gebeur nie per toeval nie. Kwaliteit finansiële advies is n voorvereiste om uitstaande finansiële resultate oor beide die kort termyn en vir toekomstige geslagte te behaal.
Investa kan jou help met:
- Persoonlike finansiële risiko beplanning en -beskerming-Inkomste beskerming (siekte en ongeluk), lewensversekering, eggenoot beskerming, gevreesde siekte-dekking, totale en permanente ongeskiktheid
- Boedelbeplanning, testamente en trusts
- Persoonlike beleggingsbeplanning vir ‘n kort-, medium-en langtermyn-doelwitte en belegging- strategieë vir aftrede
- Portefeulje bestuur
Investa se persoonlike benadering verseker deeglike begrip van u behoeftes. Die buigsame en gefokusde benadering help u om finansiële doelwitte te bereik, finansiële bates te beskerm en finansiële sekuriteit te bied.
Investa adviseer oor welvaart, hetsy u rykdom skep, beskerm of vir aftrede beplan.
Lees meer oor Versekeringsadvies wat u kan vertrou
Sake verwante finansiële dienste:
- Groepvoordele vir aftrede, sowel as dekking teen dood, ongeskiktheid en siekte
- Sakeversekering soos dekking vir koop-en-verkoop-ooreenkomste, en sleutel persoon versekering
- Opvolgbeplanning vir familie boerdery besighede
- Beleggingsbeplanning en kontantvloei-vooruitskattings gerig op kort, medium-en langtermyn-doelwitte
Die meeste boerderye is familiebesighede. Lees meer oor hoe ons kan help met opvolgbeplanning sodat familiebesighede se toekoms verskans kan word
Beplan vir die toekoms van u besigheid
Welvaart
Beleggings
Beplanning
Groei
Aftrede
Finansiële sekuriteit
Korttermynversekering
- Om die beskerming van bates en ander risiko’s te dek
- AgriRisk is ons sake-eenheid wat fokus op die korttermyn versekeringsbehoeftes van die landbousektor:
- Brand-, mariene-, oesversekering, ens
- Korttermyn versekering vir ander bedrywe
Risiko
Versekering
Beskerming
Finansiële sekuriteit
Finansiële adviseurs
Finansiële Beplanningsproses
Finansiele adviseurs
Advies aan kliënte word deur onafhanklike adviseurs verskaf. Hulle is geregistreerde finansiële adviseurs of diensverskaffers met wie ons verwysingsoreenkomste gesluit het. Ons stel adviseurs aan wat ons waardes en diensstandaarde deel en vir die behoeftes van ons teikenmark toegerus is.
Produk verskaffers
Ons adviseurs kry ondersteuning en oplossings van Suid-Afrika se toonaangewende versekeraars, batebestuurders en beleggingsadministrateurs
Kommissie
Ons adviseurs openbaar kommissie wat deur kliënte betaalbaar is. Slegs gelde wat skriftelik ooreengekom is, sal deur kliënte betaalbaar wees. Indien ons n geassosieerde adviseur aan u voorstel sal ons deur die betrokke instansie vir ons dienste vergoed word. Dit bring nie addisionele koste teweeg nie. Ons ontvang n gedeelte van die geopenbaarde koste.
Die komponente van finansiële beplanning
info@investa.co.za, Papegaaistraat 9, Stellenbosch, Suid-Afrika